WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB02_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB02_2021

geplaas op 18:47 (GMT+2) Wo., 18 Aug. 2021

Cape Wools Merino aanwyser styg met 0.9% en 85.7% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 0.9% and 85.7% of the offering was sold

MARKANALISE

Die 2de wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het op 18 Augustus plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 0.9% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R167.64/kg gesluit. Die Australiese EMI het egter met 2.7% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 0.7% swakker verhandel teen die VSA Doller en het ook 0.9% verswak teen die Euro. Die grootste styging van 1.7% op hierdie veiling, was in die 20.5 mikron segment. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur G. Modiano SA, Lempriere SA en Stucken & Co. Daar is in totaal 9 046 bale aangebied, waarvan 85.7% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3 718 bale aangebied waarvan 87.2% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R201.90/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 15.9 mikron, uit die skeersel van W Venter, van Victoria-Wes.  Die koper was Standard Wool SA . Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark, het die Suid-Afrikaanse wolmark die week verbeter. 'n Bydraende faktor tot die verbetering, is die effense verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Die verwagting is dat die mark sywaarts behoort te beweeg in die kort termyn, mits die Rand teen die huidige vlakke bly verhandel. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 4.4% hoër, vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Ons nooi produsente uit om te skakel met OVK, om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende veiling is geskeduleer vir die 1ste September 2021.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 2nd wool auction of the 2021/2022 season, took place on 18 August. The Cape Wools Merino indicator traded 0.9% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R167.64/kg. The Australian EMI decreased by 2.7% though, compared to the previous sale. The Rand traded 0.7% weaker against the US Dollar and lost 0.9% to the Euro, compared to the previous auction. The largest increase this week, of 1.7%, was in the 20.5 micron segment. Standard Wool SA was the major buyer on this auction, followed by G. Modiano SA, Lempriere SA and Stucken & Co. A total of 9 046 bales were on offer, of which 85.7% was sold.

On the OVK auction 3 718 bales were offered, of which 87.2% was sold. The highest price on the OVK auction, of R201.90/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 15.9 microns, from the clip of W Venter, from Victoria West. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

Despite the weakening of the Australian wool market, the South African wool market still managed to improve on this auction. A contributing factor for the improvement was the slight weakening of the Rand against the most influential currencies. The expectation for the short term is that the market should move sideways, provided that the Rand keep trading at its current levels. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 4.4% higher, compared to the same time of the previous season. Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next auction is scheduled for the 1st of September 2021.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00