Die OVK Groep, met sy hoofkantoor in Ladybrand, is n vooruitstrewende landboumaatskappy in Suid-Afrika. Die OVK Groep streef voortdurend na die uitbreiding en verbetering van sy dienste aan alle belanghebbendes. Die maatskappy is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die mandjie van produkte wat OVK vanaf sy produsente aankoop of hanteer, is eweneens goed gediversifiseer (bv. wol, sybokhaar, lewendehawe, graan, lusern, ......