WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC13_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC13_2022

geplaas op 21:18 (GMT+2) Wo., 23 Nov. 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 1.2% vir nie-RWS wol en met 0.4% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 1.2% for non-RWS wool and by 0.4% for RWS wool

MARKANALISE

Op wolveiling CC13, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.2% vir nie-RWS en met 0.42% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R161.43/kg en R165.08/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2 286 bale aangebied, waarvan 94.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R190.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 16.6mikron, uit die skeersel van Rene du Plessis, vanuit die Trompsburg distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On wool auction CC13, the Cape Wools Merino indicator increased by 1.2% for non-RWS and 0.42% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R161.43/kg and R165.08/kg, respectively. On the OVK auction 2 286 bales were offered, of which 94.9% was sold. The highest price on the OVK auction, of R190.00/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 16.6 microns, from the clip of Rene du Plessis, from the Trompsburg district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement!

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer