Handel, Bande & Brandstof

Lees Meer oor PRODUKTE EN DIENSTE
Handel, Bande & Brandstof

Handel, Bande & Brandstof

Jou toegang tot plaasbenodighede.

OVK Handel is een van die maatskappy se grootste steunpilare. Die afdeling bestaan uit 58 handelstakke, 2 franchise takke en 1 depot wat strek van Hoopstad in die noorde tot Humansdorp in die suide en ook van Prieska in die weste tot Elliot in die ooste. Na gelang van die streek waarin daar besigheid gedoen word, is alle inset-middele wat ’n boerdery benodig by die takke verkrygbaar. Handel bemarkers te Bethlehem, Bloemfontein, Douglas, Ficksburg, Hopetown, Humansdorp en Oos Londen help met die bediening van klante oor die bedieningsarea. Brandstof word ook by die meeste handelstakke verskaf. In sommige gevalle bedryf OVK die enigste vulstasie in die dorp.


OVK beskik oor vyf streekkantore. Hierdie kantore is gesetel in Ficksburg, Hopetown, Cradock, Bloemfontein en Burgersdorp. Die suksesvolle funksionering van elkeen van die handelstakke is die kerntaak van hierdie streekskantore. OVK se handelstreekkantore en die handelstakke is dikwels die spil waarom die plaaslike ekonomie van die dorpe draai. Enige persoon kan aankope by OVK se handelstakke doen en staatmaak op diens uit die boonste rakke, gekomplimenteer met ‘n wye reeks van produkte en waardetoegevoegde diens teen kompeterende pryse. Dit is belangrik vir OVK om die platteland te diens om volhoubaarheid daar te verseker.

Bandesentrums
OVK bedryf sewe bandesentrums: Ficksburg, Ladybrand, Burgersdorp, Hopetown, Trompsburg, Zastron en Dewetsdorp. Hierdie bandesentrums spog met opgeleide en gemotiveerde personeel wat ons kliënte se behoeftes voorop stel. Sommige van die handelstakke beskik ook oor die basiese gereedskap vir die herstel van bande, wat selfs na-ure beskikbaar is vir noodgevalle.

Brandstof-verspreidingspunte
OVK bedryf ses brandstof-verspreidingspunte, wat in strategiese vennootskappe met Caltex, Engen, Quest en Total bedryf word. Hierdie punte is strategies oor die OVK bedieningsgebied versprei. Brandstof word met goed toegeruste vragmotors afgelewer aan OVK kliënte in die Vrystaat, Noord- en Oos Kaap.

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00