Kliëntefinansiering

Lees Meer oor PRODUKTE EN DIENSTE
Kliëntefinansiering

Kliëntefinansiering

Jou besigheidsvennoot

OVK Kliëntefinansiering stel kredietfasiliteite aan produsente beskikbaar om suksesvol die siklusse van landbou te oorkom en die produsent by te staan in tye van strategiese groei en modernisering van bates. Enige Suid-Afrikaanse burger kan by OVK aansoek doen om finansiering en alle aansoeke word op meriete hanteer.

Verskeie finansieringsprodukte is beskikbaar:

-  Maandrekeninge;
-  Produksierekeninge (somer / winter / 3 / 6 / 9 of 12 maande);
-  Huurkooprekeninge (nuwe of tweedehandse voertuie, trekkers en implemente);
-  Termynlenings (vee, kalk, algemene omheiningsmateriaal, presisie boerdery, sekuriteitstoerusting en -omheining);
-  Voorskotte op vesellewerings;
-  Oorbruggingsfasiliteite op grond van meriete is beskikbaar;
-  Beleggingsrekening (lening F): ‘n fasiliteit waar ‘n OVK aandeelhouer geld by OVK kan belê en rente verdien teen prima minus 2,5%.


VOORDELE

Rentekoerse

-  Mededingend;
-  Gedifferensieerde koers aan vlak van sekuriteit gekoppel tot so laag as prima minus 0.5%;
-  Enkelvoudig bereken: maandeliks saamgestel;
-  Maandrekenings is rentevry indien vereffen voor die einde van die maand wat volg op die maand van aankope.

Fooie

-  Geen aanvangsfooi;
-  Geen maandelikse administrasiefooie;
-  Geen onbenutte fasiliteitsfooie.



BESTUUR












Herman Steyn
Bestuurder
Ladybrand
083 257 5445
hermans2@ovk.co.za
Ronnie Botes
Administrasie
Ladybrand
051 923 4589
ronnieb@ovk.co.za








KREDIETBESTUURDERS












Candice Arnoldes
Port Elizabeth &
Nasionaal: Vesel
082 854 9112
candicea@ovk.co.za
Aubrey Marais
Bloemfontein
079 513 7656
aubreym@ovk.co.za
Cassie Aspelling
Burgersdorp
082 759 4103
cassiea@ovk.co.za
Danie de Bruin
Cradock
082 468 3616
danieb@ovk.co.za











Jacques Booyse
Ficksburg
082 417 6192
jacquesb@ovk.co.za
Louis Botha
Hopetown
082 884 3296
louisb@ovk.co.za
Marnus van Eeden
Humansdorp
082 805 3252
marnusve@ovk.co.za
Regina Nyamane
Ladybrand: Nie-Landbou
051 923 4783
kfinadmin@ovk.co.za












Julius Ball
Ladybrand
082 923 5997
juliusb@ovk.co.za
Gerda Potgieter
Bethlehem
063 792 5694
gerdap@ovk.co.za
Bertus Vorster
Nasionaal: Lewendehawe
071 356 8989
 bertusv@ovk.co.za








May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00