OVK LOOPBANE

Lees meer oor ons loopbane

Administrative Officer / Administratiewe Beampte

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Bloemfontein
Kontrak: Permanente
Sektor: Versekering
Sluitingsdatum: Woensdag, 08 Julie 2026

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Oesversekerings-afdeling. Vereistes: Graad 12;FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE5)...

Marketer Agricultural Equipment / Bemarker Heelgoedere

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Clocolan
Kontrak: Permanente
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: Woensdag, 08 Julie 2026

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;Geldige...

Grain Procurer / Graanverkryger

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Bloemfontein
Kontrak: Permanente
Sektor: Graan
Sluitingsdatum: Vrydag, 12 Junie 2026

Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige produsente, selfs buite geografiese gebied van OVK....

x2 Learner Programmer / x2 Leerder Programmeerders

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Kontrak
Sektor: IT
Sluitingsdatum: Maandag, 08 Junie 2026

Kern doel van die pos Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep. Minimum Vereistes ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of...

Na-verkope Bestuurder / After Sales Manager

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Meganisasie / Mechanisation
Sluitingsdatum: Vrydag, 05 Junie 2026

Kern doel van die pos:   Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van meganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met...

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer