WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC10_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC10_2022

geplaas op 19:55 (GMT+2) Wo., 02 Nov. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 1.8% vir nie-RWS wol en met 2.9% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 1.8% for non-RWS wool and 2.9% for RWS wool

MARKANALISE

Op wolveiling CC10, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.8% vir nie-RWS en 2.9% vir RWS wol gedaal, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R161.46/kg en R172.36/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2 133 bale aangebied, waarvan 94.6% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R210.10/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BFH van 16.2 mikron, uit die skeersel van Omega Farming, vanuit die Burgersdorp distrik. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On wool auction CC10, the Cape Wools Merino indicator decreased by 1.8% for non-RWS and 2.9% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R161.46/kg and R172.36/kg, respectively. On the OVK auction 2 133 bales were offered, of which 94.6% was sold. The highest price on the OVK auction, of R210.10/kg, was achieved for a 1 bale lot BFH of 16.2 microns, from the clip of Omega Farming, from the Burgersdorp district. The buyer was Tianyu SA. Congratulations on this achievement! 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer