SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W15 - 2022

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W15 - 2022

geplaas op 07:44 (GMT+2) Wo., 23 Nov. 2022

Sesde Sybokhaar veiling van die Winterseisoen van 2022!

MARKANALISE

Die sesde veiling van die 2022 winterseisoen het plaasgevind in Port Elizabeth op 22 November, met 96 935kg op aanbod waarvan 90% verkoop is. Die veiling het bestaan uit goeie kwaliteit bokhaar waarvan 86% RMS gesertifiseerd was. Die goeie kwaliteit bokhaar het sterker kompetisie onder kopers huise te weeg gebring. Die markaanwyser het met 5% gestyg en gesluit op R338.52/kg. Kleinbokkies styg met 4% en jongbokhaar het met 6% gestyg. Fyn grootbokhaar styg met 2% en sterker grootbokhaar styg met 3% onderskeidelik. OVK waardeer die lojale ondersteuning van al ons produsente. SAAM BEREIK ONS MEER.

MARKVOORUITSIGTE

Die sewende veiling van die 2022 winterseisoen vind plaas op 6 Desember te Port Elizabeth en ‘n kleiner aanbieding word verwag. Daar is steeds onsekerheid in die buiteland wat steeds bokhaar pryse onderdruk kan plaas. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaarbestuurder. 082 854 8604.


OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.


MARKET ANALYSIS

The sixth mohair auction of the 2022 winter season took place in Port Elizabeth on 22 November, with 96,935kg on offer of which 90% were sold. The auction consisted of good quality mohair of which 86% was RMS certified. The good quality mohair encouraged stronger competition among the buyer houses. The market indicator increased by 5% and closed at R338,52/kg. Kid mohair increased by 4% and young goats are up by 6%. Fine adult mohair increases by 2% and strong adult mohair increases by 3% respectively. OVK appreciate the loyal support of all our producers. TOGETHER WE ACHIEVE MORE.


MARKET OUTLOOK

The seventh auction of the 2022 winter season takes place on 6 December in Port Elizabeth and will consist of a smaller offering. There is still uncertainty abroad which could keep mohair prices under pressure. So, reports Gerrit van Heerden, Mohair manager. 082 854 8604.


OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer