OVK Graan bied ’n omvattende diens aan die graanprodusent. Hierdie dienste sluit alles rakende die hantering van graan in en die afdeling beskik ook oor die kundigheid om effektiewe ondersteuning met die bemarking van graan te bied asook kundige advies vir waardetoevoeging.
Dienste by die silo’s sluit in:
- Berging van graan;
- Droging van nat graan;
- Sif en skoonmaak van graan ten opsigte van giftige sade en gebrekkige pitte;
- Uitsak van graan;
- Voldoening aan voedsel-veiligheidstandaarde.
OVK Graan bedryf die volgende 18 graanhanteringsfasiliteite:
Clocolan, Cradock, Ficksburg, Fouriesburg, Elliot, Havengabrug, Marseilles, Modderpoort, Morgenzon, Mortimer, Oranjeriver, Prieska, Rietriver, Swemkuil, Thaba Nchu, Tweespruit, Westminster, Zastron
Graanverkryging
Graanverkrygingskantore is in Bloemfontein, Ladybrand, Hopetown en Elliot geleë. ’n Volledige diens word aan produsente gebied met ‘n bemarkingstrategie volgens die produsent se behoeftes. Langtermyn besigheidsverhoudinge word baseer op vertroue en goeie diens aan produsente ten einde volhoubaarheid te verseker.
Besigtig / laai die Silodienste Tariewe af:
Dokument SILOTARIEWE SONNEBLOM EN SOJA - OVK_Maart_2021.pdf
Besigtig / laai die Inligtingsdokument SOJABOONLEWERINGS af: