KENNISGEWINGS

  OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information        

Motor-agentskappe

Lees Meer oor PRODUKTE EN DIENSTE
Motor-agentskappe

Motor-agentskappe

Verbind tot uitstekende diens.

Toyota-agentskappe



OVK bedryf drie Toyota agentskappe met ʼn verskeidenheid van nuwe en kwaliteit gebruikte Automark voertuie.

Met Agentskappe in Ficksburg, Ladybrand en De Aar bied OVK die boer en publiek ʼn volledige toegeruste handelaarskap met kundige personeel wat streef om u ervaring met vriendelikheid en uitstekende diens te beloon.

Dorp
Landlyn
E-pos
De Aar

053 631 2732

marnitzn@ovk.co.za

Ficksburg

051 933 2316

dariuss@ovk.co.za

Ladybrand

051 923 4757

barniedv@ovk.co.za  

Kontak u naaste OVK bedryfspunt vir ons nuutste promosies