WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC12_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC12_2022

geplaas op 18:36 (GMT+2) Wo., 16 Nov. 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 1.1% vir nie-RWS wol en daal met 1.4% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 1.1% for non-RWS wool and decreases by 1.4% for RWS wool

MARKANALISE

Op wolveiling CC12, het die Cape Wools Merino aanwyser gestyg met 1.1% vir nie-RWS en met 1.4% vir RWS wol gedaal, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R159.48/kg en R164.49/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2 145 bale aangebied, waarvan 87.2% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R185.10/kg, is behaal vir ‘n 2 baal lot AH van 17.0 mikron, uit die skeersel van L van der Linde, vanuit die Wesselsbron distrik. Die koper was Stucken & Co. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On wool auction CC12, the Cape Wools Merino indicator increased by 1.1% for non-RWS and decreased by 1.4% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R159.48/kg and R164.49/kg, respectively. On the OVK auction 2 145 bales were offered, of which 87.2% was sold. The highest price on the OVK auction, of R185.10/kg, was achieved for a 2 bale lot AH of 17.0 microns, from the clip of L van der Linde, from the Wesselsbron district. The buyer was Stucken & Co. Congratulations on this achievement! 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer