AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Lewende Hawe
Wol
Bokhaar
Gariep Abattoir
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
PROMOSIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
SAFEX INDIKATORS
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA13_2020
geplaas op Woensdag, 11 Nov. 2020
MARKANALISE Die 13de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 11 November plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 7.4% gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R145.56/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 2.8% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmende tyd van die vorige veiling, 3.7% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 2.8% versterk teenoor die Euro. Die grootste daling van 14.4%, was in die 22.5 mikron segment. G.Modiano SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Tianyu SA en Standard Wool SA. Daar is in totaal 11767 bale aangebied, waarvan 95.8% verkoop is. Op die OVK veiling is 3005 bale aangebied waarvan 94.0% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R155.00/kg, ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Dinsdag, 10 Nov. 2020
MARKANALISE Die vyfde sybokhaarveiling van die 2020 winter verkoopseisoen is vandag, die 10de November ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 04 Nov. 2020
MARKANALISE Die 12de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 04 November plaasgevind. ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 28 Okt. 2020
MARKANALISE Die 11de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 28 Oktober plaasgevind. ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 21 Okt. 2020
MARKANALISE Die 10de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 21 Oktober plaasgevind. ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Dinsdag, 20 Okt. 2020
MARKANALISE Die vierde sybokhaarveiling van die 2020 winter verkoopseisoen is vandag, die 20ste ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 14 Okt. 2020
MARKANALISE Die 9de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 14 Oktober plaasgevind. ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 07 Okt. 2020
MARKANALISE Die 8ste wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 7 Oktober plaasgevind. ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA06 ......
geplaas op Donderdag, 01 Okt. 2020
MARKANALISE Die 6de en 7de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, gekombineerd, ......
Lees Meer
«
…
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Maart 2022
https://issuu.com/ovk_group/docs/ovk_nuus_mrt_22_web Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2022 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG