SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W14- 2024

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W14- 2024

geplaas op 07:22 (GMT+2) Wo., 06 Nov. 2024

Die vyfde veiling van die 2024 Winter seisoen!

MARKANALISE

Die vyfde veiling van die 2024 winterseisoen het op 5 November 2024 in Port Elizabeth plaasgevind, met 112 698kg op aanbod, waarvan 84% van die hand gesit is. Die aanbieding het bestaan uit hoë kwaliteit bokhaar waarvan 79% RMS gesertifiseerd was. Alhoewel die Suid-Afrikaanse Rand effens sterker teenoor die Amerikaanse dollar verhandel het in vergelyking met die vorige veiling, het die mark dieselfde tendens gevolg. Die gemiddelde markaanwyser het gesluit op R340.02/kg, wat 1% hoër is as die vorige veiling.

Die hoogste Bin prys op OVK veiling en openbare veiling:

Die hoë standaard van die OVK Bins het weereens gesorg vir die hoogste bin prys op die veiling. R720/kg is behaal vir ‘n baal BSFFK van 24.9 mikron. Die produsente in hierdie bin was: Adolph van Rensburg Familie Trust, Du Preezskraal Trust, Lets Trade Boerdery BK en RJ Gillmer en Seun Boerdery (PTY) LTD. Die koper was VBC.

Die hoogste Produsente baal op die OVK veiling:

Twee produsente bale is verkoop vir R700/kg elk. PC Marais met ‘n baal BSFFK van 24.9 mikron en die koper was VBC. Nuwejaarskraal Bdy met ‘n baal BSFFK van 22.2 mikron en die koper was Connacher Wool and Mohair. OVK is trots op ons produsente en waardeer hul lojale ondersteuning.

MARKVOORUITSIGTE

Die sesde veiling van die 2024 winterseisoen vind plaas op 19de November 2024. So berig Gerrit van Heerden, Bokhaar Bestuurder. Kontak hom by 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 35 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

MARK ANALYSIS

The fifth sale of the 2024 winter season took place in Port Elizabeth on 5 November 2024, with 112 698kg on offer of which 84% was sold. The offering consisted of good quality mohair of which 79% was RMS certified. Although the South African Rand traded slightly stronger against the US dollar compared to the previous sale, the market followed the same trend. The average market indicator closed on R340.02/kg which is 1% higher than the previous sale.

Highest Bin Price at OVK Auction and Public auction: 

The high standard maintained by OVK Bins once again resulted in the highest bin price at the auction. R720/kg was achieved for a bale BSFFK of 24.9 micron. The producers in this bin were: Adolph van Rensburg Family Trust, Du Preezskraal Trust, Lets Trade Farming CC, and RJ Gillmer and Son Farming (PTY) LTD. The buyer was VBC.

Highest Producer Bale at the OVK Auction: 

Two producer bales were sold for R700/kg each. PC Marais with a bale BSFFK of 24.9 micron and the buyer was VBC. Nuwejaarskraal Bdy with a bale BSFFK of 22.2 micron and the buyer was Connacher Wool and Mohair. OVK is proud of our producers and appreciates their loyal support.


 MARKET OUTLOOK

The six auction of the 2024 winter season will take place on the 19th of November 2024. So reports Gerrit van Heerden, Mohair Manager. Contact him on 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 35 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer