WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT
19 APRIL / APRIL 2023
MARKANALISE
Op wolveiling CC28, het die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.9% vir nie-RWS en met 2.6% vir RWS wol gedaal, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R170.23/kg en R184.55/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2249 bale aangebied, waarvan 96.75% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R187/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot AH van 16.2 mikron, uit die skeersel van T Barry, van uit die Heidelberg(C\K) distrik. Die koper was Standard Wool SA Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CC28, the Cape Wools Merino indicator decreased by 1.9% for non-RWS and 2.6% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R170.23/kg and R184.55/kg, respectively. On the OVK auction 2249 bales were offered, of which 96.75% was sold. The highest price on the OVK auction, of R187/kg, was achieved for a 1 bale lot AH of 16.2 microns, from the clip of T Barry, from theHeidelberg(C\K) district. The buyer was Standerd Wool SA Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.