Doen aansoek vir Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder
Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp :
Kontrak : Permanente
Sektor : Marseilles Silo
Sluitingsdatum : Vrydag, 27 Junie 2025
Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes: Graad 12;3 Jaar toepaslike ondervinding;Toepaslike naskoolse...