MARKANALISE
Die sewende veiling van die 2025 somerseisoen het plaasgevind op 10 Junie 2025. ’n Totaal van 147 436 kg sybokhaar was op aanbod, waarvan 91% suksesvol verkoop is.
Die aanbod het uit gemengde kwaliteit sybokhaar bestaan met verskeie hoë kwaliteit individuele skeersels. 78% van die sybokhaar wat aangebied was, is RMS-gesertifiseer. Hierdie beklemtoon die bedryf en OVK se voortgesette toewyding aan volhoubare praktyke.
Ten spyte van ’n sterker Rand teenoor die Dollar het kopers nie aktief deelgeneem nie. Die twee verwerkers het die meerderheid van die aanbod bekom.
Alhoewel daar iets wat beter mededinging was aan die fyner segment van die mark, het die algehele mark druk ervaar. Die gemiddelde markaanwyser het met 2% vanaf die vorige veiling tot R366,19/kg gedaal.
Vir die 2025 somerseisoen staan die gemiddelde markaanwyser op R371,54/kg, wat ’n 5% daling verteenwoordig in vergelyking met die gemiddeld van die 2024 somerseisoen.
Hoogste BIN prys op OVK en Openbare Veiling:
OVK BINS het goed presteer. ‘n BSFFK baal van 22.9 mikron is verkoop teen R740.10/kg. Die produsente in hierdie lot was CH Breedt, JFC Gouws, A Barnardt en CS Joubert. Die koper was SAMIL.
Hoogste Produsente baal op OVK en Openbare Veiling:
A van Rensburg van Uniondale het ‘n 24 mikron CSFFK baal teen R700.10/kg verkoop. Dit was die hoogste produsente baal op die OVK veiling. Die koper was SAMIL.
MARKVOORUITSIGTE
Die laaste veiling van die 2025 somerseisoen vind plaas op die 10de Junie 2025.Gerrit van Heerden, Bokhaar Bestuurder. Kontak hom by 082 854 8604.
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 37.5 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET OUTLOOK
The seventh sale of the 2025 summer season was held on 10 June 2025. A total of 147 436 kg of mohair was on offer, of which 91% was successfully sold.
The offering comprised of mixed-quality mohair, although there were several high-quality individual clips . Notably, 78% of the mohair offered was RMS-certified, underscoring the industry and OVK’s ongoing commitment to sustainable practices.
Despite a stronger Rand against the Dollar, buyer activity was subdued, with not all buyers participating actively. The two processors dominated, securing the majority of the offering.
While the finer end of the market saw slightly better competition, the overall market experienced downward pressure, with the average market indicator decreasing by 2% from the previous sale to R366.19/kg.
For the 2025 summer season, the average market indicator stands at R371.54/kg, representing a 5% decrease compared to the 2024 summer season average.
Highest Bin Price at OVK and Public auction:
OVK BINS performed well. A 22.9 micron BSFFK bale was sold for R740.10/kg. The producers in this lot were CH Breedt, JFC Gouws, A Barnardt and CS Joubert. The buyer was SAMIL.
Highest Producer bale at the OVK and Public Auction:
A van Rensburg from Uniondale sold for 24 micron CSFFK bale for R700.10/kg. This was the highest producer price at the OVK auction. The buyer was SAMIL .
MARKET OUTLOOK
The last auction of the 2025 summer season will take place on the 10 June 2025. Gerrit van Heerden, Mohair Manager. Contact him on 082 854 8604.
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 37.5 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees