OVK LOOPBANE

Lees meer oor ons loopbane

Workshop Manager / Werkswinkel Bestuurder

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ficksburg
Kontrak: Permanente
Sektor: Toyota
Sluitingsdatum: Vrydag, 06 Februarie 2026

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid. Minimum Vereistes: Graad 12;4-5...

Administrative Clerk / Administratiewe Klerk

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp:
Kontrak: Permanente
Sektor: Finansies
Sluitingsdatum: Vrydag, 06 Februarie 2026

Kern doel van die pos: Verseker tydige betaling van die OVK-groep krediteure deur te voldoen aan wetgewing, maatskappybeleid en die handhawing van die betalingsproses en...

2x Cashier / 2x Kassiere

Provinsie: Noord-Kaap
Stad/Dorp: Hopetown
Kontrak: Permanente
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: Vrydag, 06 Februarie 2026

Kern doel van die pos: Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte. Vereistes: Graad 12;1-2 jaar ondervinding as kassier;Basiese kennis van...

Heavy Vehicle Driver / Swaarvoertuig Drywer

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp: Queenstown
Kontrak: Permanente
Sektor: Total Depot
Sluitingsdatum: Vrydag, 06 Februarie 2026

Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer. Minimum Vereistes: Graad 10;Kode 14 met PDP;1-2 jaar...

Junior Wool Valuer / Junior Wolwaardeerder

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp:
Kontrak: Permanente
Sektor: Vesel
Sluitingsdatum: Vrydag, 06 Februarie 2026

Kern doel van die pos: Gradering en klassifisering van wol wat ontvang en prosesseer word volgens AWEX Standaarde sodat die beste pryse verkry word tydens veilings vir die kliënte...

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2025
OVK Nuus Desember 2025
Adverteer Hier Lees Meer