Doen aansoek vir Graduate Intern Insurance/Kwekeling Versekering
Graduate Intern Insurance/Kwekeling Versekering
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Internskap
Sektor : Versekering
Sluitingsdatum : Vrydag, 03 Januarie 2020
Kerndoel van die pos: OVK Versekering is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry...