OVK LOOPBANE

Lees meer oor Clerk

Clerk

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Tweespruit
Kontrak : Permanente
Sektor : Meule
Sluitingsdatum : Woensdag, 02 Februarie 2022

Kern doel van die pos: Hanteering en beheer alle aspekte aangaande die Verkope, Administrasie en Logistieke. Minimum...

Kern doel van die pos:

Hanteering en beheer alle aspekte aangaande die Verkope, Administrasie en Logistieke.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 2-3 jaar administratiewe ondervinding.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig;
  • Goeie interpersoonlike en konflik hanterings- vaardighede;
  • Goeie organisasie en prioritiserings- vermoë.

Verantwoordelikhede:

  • Byhou van Administrasie;
  • Kliëntediens;
  • Skakeling tussen verkope en verpakkingsafdeling;
  • Koördinering van Logistieke;
  • Voorraad beheer;
  • Toonbank verkope.


Main purpose of the position:

Handling and manage all aspects of Sales, Administration and Logistics.

Minimum Requirements:     

  • Grade 12 ;
  • 2-3 year’s experience in an administrative position.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate;
  • Good interpersonal and conflict handling skills;
  • Good numerical ability as well as the ability to work meticulously and pay attention to detail;
  • Good organisation and prioritising abilities.

Responsibilities:

  • Maintaining Administration;
  • Customer service;
  • Liaison between sales and packaging department;
  • Coordination of Logistics;
  • Inventory control;
  • Counter sales.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer