OVK LOOPBANE

Lees meer oor ons loopbane

Service Advisor / Diensadviseur

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Toyota
Sluitingsdatum: Vrydag, 29 Mei 2026

Kern doel van die pos: Skakeling tussen werktuigkundige en kliënt om te verseker dat kliënt se voertuig na behoefte herstel is. Vereistes: Graad 12;2-3 relevante...

Car Sales Person / Motor verkoopspersoon.

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Ladybrand
Kontrak: Permanente
Sektor: Toyota
Sluitingsdatum: Vrydag, 29 Mei 2026

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;3 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die...

Branch Manager / Takbestuurder

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Edenburg
Kontrak: Permanente
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: Vrydag, 29 Mei 2026

Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: Graad 12...

Credit Officer / Kredietbeampte

Provinsie: Vrystaat
Stad/Dorp: Wesselsbron
Kontrak: Permanente
Sektor: Client Financing
Sluitingsdatum: Vrydag, 29 Mei 2026

Kern doel van die pos: Verskaf ondersteuning aan die Kredietbestuurder om betrokke Kredietkantoor se debiteure boek te groei en bestaande fasiliteite en kliënte te diens. Dit...

Branch Assistant / Takassistent

Provinsie: Oos-Kaap
Stad/Dorp: Somerset East
Kontrak: Kontrak
Sektor: Handel
Sluitingsdatum: Vrydag, 29 Mei 2026

Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar ondervinding in...

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2026
OVK Nuus Maart 2026
Adverteer Hier Lees Meer