Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar ondervinding in...
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;Geldige...
Kern doel van die pos Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep. Minimum Vereistes ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of...