WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB06_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB06_2021

geplaas op 18:42 (GMT+2) Di., 28 Sep. 2021

Cape Wools Merino aanwyser styg met 4.2% en 95.3% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator decreases by 4.2% and 95.3% of the offering was sold

MARKANALISE

Die 6de wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het op 28 September plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 4.2% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R169.19/kg gesluit. Die Australiese EMI het egter met 0.1% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 5.4% swakker verhandel teen die VSA Doller en het ook 4.0% verswak teen die Euro. Die grootste styging van 8.1% op hierdie veiling, was in die 18.0 mikron segment. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur G. Modiano SA, Lempriere SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 4 802 bale aangebied, waarvan 95.3% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 255 bale aangebied waarvan 92.3% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R221.00/kg, is behaal vir ‘n 4 baal lot BFY van 17.5 mikron, uit die skeersel van Dasberg Boerdery, in die, Swellendam distrik. Die koper was Segard Masurel SA . Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Die verbetering in die Suid-Afrikaanse wolmark op hierdie veiling, kan grotendeels toegeskryf word aan die verswakking in die Rand se waarde teenoor die vernaamste geldeenhede. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 8.7% laer, vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Een van die redes vir die laer ontvangstes, kan steeds die gevolg wees van die erge koue wat die afgelope weke ondervind is in groot produksiegebiede en skeertye dus aangepas moes word.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Ons nooi weereens produsente uit om te skakel met OVK, om u by te staan in die RWS sertifiseringsproses, want naspeurbaarheid is 'n tendens van die toekoms wat gekom het om te bly. Die volgende veiling is dan geskeduleer vir  29 September 2021.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 6th wool auction of the 2021/2022 season, took place on 28 September. The Cape Wools Merino indicator traded 4.2% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R169.19kg. The Australian EMI, however decreased by 0.1%, compared to the previous sale. The Rand traded 5.4% lower against the US Dollar and also lost 4.0% to the Euro, compared to the previous auction. The largest increase on this auction, of 8.1%, was in the 18.0 micron segment. Standard Wool SA was the major buyer on this auction, followed by G. Modiano SA, Lempriere SA and Tianyu SA. A total of 4 802 bales were on offer, of which 95.3% was sold.

On the OVK auction 2 255 bales were offered, of which 92.3% was sold. The highest price on the OVK auction, of R221.00/kg, was achieved for a 4 bale lot BFY of 17.5 microns, from the clip of Dasberg Boerdery, from Swellendam. The buyer was Segard Masurel SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

The better performance of South African wool market on this auction, is mostly due to the decrease in the Rand's value against the most influential currencies. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 8.7% lower, compared to the same time of the previous season. One of the main reasons for the low receivals, could be due to the recent extremely cold conditions that was experienced in large production areas, which forced farmers to reschedule shearing times.

Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. We again invite farmers to contact OVK for assistance in the RWS certification process, because traceability is a future tendency, that came to stay. The next auction is scheduled for 29 September 2021.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00