WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB22_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB22_2021

geplaas op 19:44 (GMT+2) Wo., 23 Feb. 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 0.5% vir nie-RWS wol en 0.8% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 0.5% for non-RWS wool and 0.8% for RWS wool

MARKANALISE

Op 22ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser het met 0.5% vir nie-RWS en 0.8% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R166.24/kg en R197.07/kg, onderskeidelik gesluit. Die grootste verandering die week, was in die 22.5 mikron segment, met 'n algemene styging van 2.3%  Daar is in totaal 6 293 bale aangebied, waarvan 95.0% verkoop is.

Op die OVK veiling is 1 797 bale aangebied, waarvan 97.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R186.10/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH  van 16.7 mikron, uit die skeersel van Maluti Wool & Mohair Centre  vanuit die Maseru distrik, Lesotho. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 22th wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator increased by 0.5% for non-RWS and 0.8%, RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R166.24/kg and R197.07/kg, respectively. The largest movement on this auction, was an increase of 2.3%, in the 22.5 micron segment.  A total of 6 291 bales were on offer, of which 95.0% was sold.

the OVK auction 1 797 bales were offered, of which 97.9% was sold. The highest price on the OVK auction, of R186.10/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 16.7 microns, from the clip of Maluti Wool & Mohair Centre, from the Maseru district, Lesotho. The buyer was Tianyu SA. Congratulations on this achievement!

 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOLMARKET REPORT CE23...


Lees Meer