WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA03_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA03_2020

geplaas op 09:10 (GMT+2) Do., 03 Sep. 2020

Die week se daling kan toegeskryf word aan die voortdurende onsekerheid in wêreldmarkte / This week's decrease can be attributed to the continuing uncertainty in global markets

MARKANALISE

Die 3de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week op die 2de September plaasgevind en die Cape Wools Merino aanwyser het met 9.9% gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R118.58/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 7.6% verswak. Die Rand het 3% sterker verhandel teen die VSA Dollar en het 4.8% versterk teen die Euro, ooreenstemmende tyd van die vorige veiling. Die grootste daling van 12.4% was in die 22.5 mikron segment. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur, Tianyu SA, G.Modiano SA en Lempriere SA.

Daar is in totaal 10152 bale aangebied, waarvan 82.6% verkoop is. Op die OVK veiling is 2210 bale aangebied waarvan 78.6% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R129.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot DDMY van 15.9 mikron, uit die skeersel van W Steenkamp, Calvinia. Die koper was G.Modiano SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Die week se daling kan toegeskryf word aan die voortdurende onsekerheid in wêreldmarkte, wat nog geruime tyd kan voortduur. n Bydraende faktor was die 3% versterking in die rand teenoor die VSA Doller. As gevolg van die groot volumes voorraad in beide Suid-Afrikaanse en Australiese wolstore, gaan dit n geruime tyd neem vir die mark om te herstel. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 16.5% laer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Vandeesweek se veiling het weereens getoon dat volhoubaar gesertifiseerde wol steeds goeie aandag geniet en het gesorg vir gesonde kompetisie onder kopers. Produsente kan dus gerus kennis neem hiervan. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 3rd wool auction of the 2020/21 season took place this week on the 2nd of September and the Cape Wools Merino indicator traded 9.9% lower compared to the previous sale and closed at a clean price of R118.58/kg. The Australian EMI decreased by 7.6%. The Rand traded 3% stronger against the US Dollar and 4.8% stronger to the Euro, compared to the rate of the previous sale. The largest decrease this week of 12.4% was in the 22.5 micron segment. Standard Wool SA was the major buyer on the auction this week, followed by Tianyu SA, G.Modiano SA and Lempriere SA.

A total of 10152 bales were on offer, of which 82.6% was sold. On the OVK auction 2210 bales were offered of which 78.6% was sold. The highest price on the OVK auction, of R129.00/kg was achieved for a 1 bale lot DDMY of 15.9 microns from the clip of W Steenkamp, Calvinia. The buyer was G.Modiano SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

This week's decrease can be attributed to the continuing uncertainty in global markets, which could still last for some time to come. A contributing factor is the 3% strengthening of the rand against the USA Dollar this week. Because of the large stockpile in both the South-African and Australian store, the market will take some time to recover. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 16.5% lower, compared to the same time of the previous season.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 26 September 2019...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 September 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 11 September 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 29 August 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 22 August 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 15 August 2019...


Lees Meer

July
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00