OVK LOOPBANE

Lees meer oor LIVESTOCK MARKETER

LIVESTOCK MARKETER

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Elliot
Kontrak : Permanente
Sektor : Lewende Hawe
Sluitingsdatum : Vrydag, 12 Maart 2021

Kern doel van die pos: Bemarking en uitvoer van die maatskappy se dienste en beeld in die lewendehawe bedryf met die...

Kern doel van die pos:

Bemarking en uitvoer van die maatskappy se dienste en beeld in die lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog, nuwe besigheid te ontgin en winsgewend te opereer.

Minimum Vereistes: 

  • Graad 12 met Landbou graad of diploma as aanbeveling;
  • 2 jaar vorige ondervinding in Lewendehawe Bemarkers omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie administratiewe vaardighede;
  • Goeie bemarkings en onderhandelingsvaardighede;
  • Goeie verkoopsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Omset behaal/winsgewendheid;
  • Kliënteverhoudinge bou met koper en met verkoper;
  • Maatskappy betrokkenheid in die gemeenskap;
  • Toepassing van krediet beleid/administrasie;
  • Doeltreffende en volhoubareveilingsproses. 

Neem asb kennis dat hierdie ‘n kommissie gebaseerde vergoedingstruktuur is.

Main purpose of the position:

Marketing end execution of company services and image with the purpose of maintaining and increasing market share, generating new business and operating in a profitable manner.

Minimum Requirements:              

  • Grade 12 with Agricultural Diploma or degree an advantage;
  • 2 years previous experience in a livestock and marketing environment;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Good working knowledge of livestock;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good administrative skills;
  • Good negotiation and marketing skills;
  • Good sales skills.

Responsibilities:

  • Achieve turnover/profitability;
  • Client relationships with buyers and sellers;
  • Company involvement in the community;
  • Application of credit policy and administration;
  • Effective and sustainable auction process;

Please take note that this is a commission based offering.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer