OVK LOOPBANE

Lees meer oor Credit Officer

Credit Officer

Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Permanente
Sektor : Client Financing
Sluitingsdatum : Woensdag, 15 Julie 2020

Kern doel van die pos: Verskaf finansiering, berei aansoeke en betalings voor vir OVK groep se produsente volgens die...

Kern doel van die pos:


Verskaf finansiering, berei aansoeke en betalings voor vir OVK groep se produsente volgens die maatskappy se krediet beleid.


Minimum Vereistes:



  • Graad 12 (met Rekeningkunde as vak ‘n aanbeveling);

  • 2 jaar debiteure ondervinding;


Vaardighede:



  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;

  • Kennis van finansiële state

  • Rekenaarvaardig (MS Office)

  • Syfervaardig

  • Goeie organisasie vermoë

  • Goeie tydbestuur

  • Moet inisiatief kan neem

  • Geldige rybewys


Verantwoordelikhede:



  • Hantering van krediet aansoeke

  • Krediet verlening/Invordering

  • Debiteure onderhoude

  • Administrasie

  • Konsultasies





Main purpose of the position:


Providing financing and preparing of credit applications and payments for OVK group’s producers according to company policy.


Minimum Requirements:     



  • Grade 12 (with Accounting as subject an advantage)

  • 2 years debtors experience (in an agricultural environment an advantage)


Skills:



  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;

  • Knowledge of financial statements

  • Computer literate (MS Office);

  • Good numerical ability

  • Must be able to take initiative

  • Good time management skills

  • Valid drivers license


Responsibilities:



  • Handling of credit applications

  • Credit lending/Collections

  • Debtor interviews

  • Administration

  • Consultations

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer