Doen aansoek vir Apprenticeship Program / Vakleerling Program
Apprenticeship Program / Vakleerling Program
Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : De Aar
Kontrak : Kontrak
Sektor : Toyota Motors
Sluitingsdatum : Donderdag, 21 Maart 2024
Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die motors afdeling van landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in ‘n gegewe rigting te help presteer asook die...