Hoof Meulenaar

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Tweespruit
Kontrak : Permanente
Sektor : Meule
Sluitingsdatum : Maandag, 31 Januarie 2022

Kern doel van die pos: Produseer en lewer mieliemeel van hoogstaande kwaliteit. Minimum Vereistes: Graad 12;Moet ‘n gekwalifiseerde Mielie Meulenaar wees;Voltooide beroking en graangradering sertifikate sal voordelig wees;5 jaar toepaslike...

Persoonlike Inligting


Laai CV



Ekstra Dokumente


Drop dokument hier, klik om op te laai of klik Soek



Werkservaring


Kwalifikasies


Dekbrief