Kern doel van die pos: Kontrole en goedkeuring van alle voorraad, asook effektiewe bestuur van admin personeel. Minimum Vereistes: B Graad of toepaslike Rekenkundige kwalifikasie;Voltooide internskap vir SAIPA of SAICA sal as aanbeveling dien;3 jaar...