Doen aansoek vir Junior Wool Valuer / Junior Wolwaardeerder
Junior Wool Valuer / Junior Wolwaardeerder
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp :
Kontrak : Permanente
Sektor : Vesel
Sluitingsdatum : Vrydag, 06 Februarie 2026
Kern doel van die pos: Gradering en klassifisering van wol wat ontvang en prosesseer word volgens AWEX Standaarde sodat die beste pryse verkry word tydens veilings vir die kliënte asook die Maatskappy. Minimum Vereistes: Tersiêre kwalifikasie in...