Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes: Graad 12;1-2 jaar motor verkope ondervinding;Geldige rybewys.Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans, Engels...