Doen aansoek vir Senior Admin Clerk / Senior Admin Klerk
Senior Admin Clerk / Senior Admin Klerk
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Trompsburg
Kontrak : Permanente
Sektor : Handel
Sluitingsdatum : Donderdag, 27 Februarie 2025
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12;2 -3 jaar ondervinding in handelsomgewing;Kennis van AS400 sal `n voordeel wees;Geldige...