OVK LOOPBANE

Lees meer oor Bemarkingsbestuurder Lewendehawe / Marketing Manager Livestock

Bemarkingsbestuurder Lewendehawe / Marketing Manager Livestock

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Lewendehawe / Livestock
Sluitingsdatum : Maandag, 24 Junie 2024

Kern fokus van die pos: Bemarking van lewendehawe aan die verkoop kant met die doel om markaandeel te handhaaf,...

Kern fokus van die pos:

Bemarking van lewendehawe aan die verkoop kant met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog, nuwe besigheid te ontgin en winsgewend te opereer.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met Landbou graad of diploma as aanbeveling;
  • 3-5 jaar vorige ondervinding in Lewendehawe Bemarker/ Koӧrdineerder omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie bemarkings en onderhandelingsvaardighede;
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Goeie werkende kennis van die lewendehawe bedryf;
  • Goeie bees en skaap kennis;
  • Rekenaarvaardig (MS Office) Excel;
  • Goeie administratiewe vaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Omset behaal/winsgewendheid;
  • Bemarking en koӧrdinering van lewendehawe produkte;
  • Kliënteverhoudinge bou met koper en verkoper;
  • Maatskappy betrokkenheid in die gemeenskap.

Main purpose of the position:

Marketing end execution of company services and image with the purpose of maintaining and increasing market share, generating new business and operating in a profitable manner.

Minimum Requirements:

  • Grade 12 with Agricultural Diploma or degree an advantage;
  • 3-5 years previous experience in a Livestock Marketer/Coordinator environment;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Good working knowledge of livestock;
  • Good knowledge of cattle and sheep;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good administrative skills;
  • Good negotiation and marketing skills.

Responsibilities:

  • Achieve turnover/profitability;
  • Marketing and coordinating of products;
  • Client relationships with buyers and sellers;
  • Problem solving;
  • Company involvement in the community.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2024
OVK Nuus September 2024
Adverteer Hier Lees Meer