OVK LOOPBANE

Lees meer oor Heavy vehicle Driver / Swaarvoertuig Bestuurder

Heavy vehicle Driver / Swaarvoertuig Bestuurder

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp :
Kontrak : Permanente
Sektor : Handel
Sluitingsdatum : Woensdag, 24 April 2024

Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer....

Kern doel van die pos:

Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer.

Minimum Vereistes:

  • Graad 10;
  • Kode 14 met PDP;
  • 2-3 jaar ondervinding.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Vermoë om vir lang periodes op die pad te konsentreer;
  • Konsentrasie m.b.t. die korrekte laai en aflaai van produkte;
  • Liggaamlike vermoë om die werk te kan doen;
  • Goeie menseverhoudinge.

Verantwoordelikhede:

  • Aflewering van die korrekte produk by die korrekte bestemming;
  • Voldoening aan Wetgewing en staande regulasies;
  • Administreer dokumentasie;
  • Veilige hantering van toerusting;
  • Verseker klantevredenheid.


Main purpose of the position:

Handle product safely and deliver it to the correct point in the most economical way.

Minimum Requirements:          

  • Grade 10;
  • Code 14 with PDP;
  • 2-3 year experience.

Skills:

  • Good communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Ability to concentrate on the road for long periods;
  • Concentration with respect to the correct loading and downloading of products;
  • Physical ability to do the job;
  • Good human relations.

Responsibilities:

  • Delivery of the correct product at the correct destination;
  • Compliance with Legislation and standing regulations;
  • Administer documentation;
  • Safe handling of equipment;
  • Ensure customer satisfaction.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer