OVK LOOPBANE

Lees meer oor Vervoer Makelaar

Vervoer Makelaar

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Logistiek
Sluitingsdatum : Woensdag, 06 Julie 2022

Kern doel van die pos: Versamel vervoer kontrakteurs om kommoditeite binne die OVK Groep, asook buite die OVK Groep, na...

Kern doel van die pos:

Versamel vervoer kontrakteurs om kommoditeite binne die OVK Groep, asook buite die OVK Groep, na en van kliënte te vervoer.

Minimum Vereistes: 

  • Graad 12;
  • Graad of Diploma in Bemarking voordelig;
  • 3 jaar vorige ondervinding binne ‘n logistieke omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede;
  • Uitstekende bemarkingsvaardighede;
  • Uitstekende onderhandelingsvaardighede;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Uitstekende konflikhanteringsvaardighede;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Vervoer tonne per begroting;
  • Mark ontwikkeling;
  • Skedulering van trokke;
  • Behaal kommissie omsette per begroting.

Main purpose of the position:

Gathering of transport contractors to transport commodities to and from clients within, as well as outside the OVK Group.

Minimum Requirements:              

  • Grade 12;
  • Degree or Diploma in Marketing an advantage;
  • 3 years’ previous experience within a logistics environment;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Excellent interpersonal skills;
  • Excellent marketing skills;
  • Excellent negotiation skills;
  • Must be able to cope under pressure;
  • Excellent conflict handling skills;
  • Strong analytical and problem solving skills.

Responsibilities:

  • Transport tons per budget;
  • Market development;
  • Scheduling of trucks;
  • Achieve commission turnover per budget.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Anderkant die reënboog: Daar is talle oplossings


Anderkant die reënboog: Daar is talle oplossings

Lees Meer

Pannar se koring kraai koning


Pannar se koring kraai koning

Lees Meer

Talle Vrystaatse grondverkope bo 300 ha


Talle Vrystaatse grondverkope bo 300 ha

Lees Meer

Boerderyskuld klim tot R160 miljard


Boerderyskuld klim tot R160 miljard

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2022
OVK Nuus Junie 2022
Adverteer Hier Lees Meer