OVK LOOPBANE

Lees meer oor Marketer Agricultural Equipment

Marketer Agricultural Equipment

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Cradock
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Dinsdag, 05 Julie 2022

Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker. Minimum Vereistes:...

Kern doel van die pos:

Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Bemarkingsvaardigheid;
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Goeie mense verhoudinge;
  • Tydsbestuurvaardighede;
  • Konflik hantering;
  • Onderhandelings vaardigheid;
  • Goeie telefoon etiket;
  • Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;
  • Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
  • Rekenaarvaardig (MS Office).

Verantwoordelikhede:

  • Bemarking van verskeie heelgoedere produkte;
  • Uitwerk van transaksie volgens kliënt spesifikasie;
  • Behartig inruilings;
  • Voorraadbeheer;
  • Finansiële bestuur;
  • Administrasie.


Main purpose of the position:

Profitable selling of agricultural equipment and provision of excellent service to ensure customer satisfaction.

Minimum Requirements:         

  • Grade 12;
  • Previous experience in the agricultural equipment industry;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Excellent interpersonal & persuasion skills;
  • Excellent marketing and sales skills;
  • Marketing Skills;
  • Good people relationship;
  • Conflict management;
  • Negotiation skills.

Responsibilities:

  • Marketing of various whole goods;
  • Processing transaction according to customer specification;
  • Handling exchanges;
  • Inventory Control;
  • Financial management;
  • Administration.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Anderkant die reënboog: Daar is talle oplossings


Anderkant die reënboog: Daar is talle oplossings

Lees Meer

Pannar se koring kraai koning


Pannar se koring kraai koning

Lees Meer

Talle Vrystaatse grondverkope bo 300 ha


Talle Vrystaatse grondverkope bo 300 ha

Lees Meer

Boerderyskuld klim tot R160 miljard


Boerderyskuld klim tot R160 miljard

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2022
OVK Nuus Junie 2022
Adverteer Hier Lees Meer