OVK LOOPBANE

Lees meer oor Branch Assistant

Branch Assistant

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Rosendal
Kontrak : Permanente
Sektor : Kleinhandel
Sluitingsdatum : Dinsdag, 05 Julie 2022

Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak...

Kern doel van die pos:

Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 1 – 2 jaar ondervinding in handelsomgewing;
  • 2 jaar ondervinding in kliëntediens en bemarking ‘n aanbeveling.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie verkopevaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Lewering van goeie kliëntediens en bemarking;
  • Kontanthantering;
  • Beheer van voorraad;
  • Rakversorging;
  • Uitvoer van administratiewe funksies.


Main purpose of the position:

Execution of assigned responsibilities, marketing and customer service within a trading branch environment.

Minimum Requirements:      

  • Grade 12;
  • 1 – 2 years experience in a trade branch a recommendation;
  • 2 years experience in customer service and marketing an advantage.

Skills:

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Good sales skills.

Responsibilities:

  • Marketing and providing excellent customer service;
  • Handling of cash;
  • Control over stock;
  • Management of the shelves;
  • Handling of administration.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Anderkant die reënboog: Daar is talle oplossings


Anderkant die reënboog: Daar is talle oplossings

Lees Meer

Pannar se koring kraai koning


Pannar se koring kraai koning

Lees Meer

Talle Vrystaatse grondverkope bo 300 ha


Talle Vrystaatse grondverkope bo 300 ha

Lees Meer

Boerderyskuld klim tot R160 miljard


Boerderyskuld klim tot R160 miljard

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2022
OVK Nuus Junie 2022
Adverteer Hier Lees Meer