OVK LOOPBANE

Lees meer oor Senior Graangradeerder

Senior Graangradeerder

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ficksburg
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Dinsdag, 15 Februarie 2022

Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van...

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes: 

  • Graad 12;
  • 3 Jaar toepaslike ondervinding;
  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
  • Graan graderings kursusse voltooi;
  • Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;
  • Geldige rybewys.

Vaaridghede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie;
  • Bereidwilligheid om lang ure te werk.

Verantwoordelikhede:

  • Gradering van Kommoditeite (Graan);
  • Beheer van Voorraad;
  • Byhou van administrasie;
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid.

Main purpose of the position:

To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner.

Minimum Requirements:             

  • Grade 12;
  • 3 Years relevant experience;
  • Relevant post matric qualification an advantage;
  • Grain Grading courses successfully completed;
  • Experience in food safety an added advantage;
  • Valid driver’s license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good interpersonal skills;
  • Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
  • Strong administrative skills;
  • Must be prepared to work long hours.

Responsibilities:

  • Grading of Commodities (Grain);
  • Control over stock;
  • Management of administration;
  • Comply with safety regulations as well as that of food safety.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer