OVK LOOPBANE

Lees meer oor Bestuurder Regsdienste / Manager Legal Services

Bestuurder Regsdienste / Manager Legal Services

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Regsdienste / Legal Services
Sluitingsdatum : Vrydag, 28 Februarie 2025

Kerndoel van die pos:   Effektiewe bestuur van die Regsdienste Afdeling van die OVK groep.   Minimum...

Kerndoel van die pos:

 

Effektiewe bestuur van die Regsdienste Afdeling van die OVK groep.

 

Minimum Vereistes:

 

  • LLB;
  • Toegelate prokureur/advokaat;
  • 8 – 10 jaar bestuursondervinding;
  • Grondige kennis van veral Siviele Litigasie en Algemene Litigasie;
  • Goeie ervaring van Hooggeregshof Litigasie sal as ‘n aanbeveling dien;
  • Grondige kennis van wetgewing, siviele prosesreg en regspraak word vereis;
  • Geldige rybewys.

 

Vaardighede:

 

  • Goeie verbale en skriftelike kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels;
  • Goeie rekenaarvaardighede (MS Office);
  • Goeie organisatoriese en probleem oplossingsvaardighede;
  • Hoë vlak van kommunisasie- en onderhandelingsvaardighede;
  • Hoë vlak van integriteit en etiese waardes;
  • Hoë vlak van energie en entoesiasme;
  • Vermoë om effektiwiteit en produktiwiteit met voorbeeld, leiding en advies te verhoog;
  • Goeie kennis en belangstelling in landbou sal as sterk aanbeveling dien.

 

Verantwoordelikhede:  (nie uitsluitlike lys)

 

  • Bestuur van invorderings en regsprosesse;
  • Bestuur van kriminele klagtes;
  • Opstel en nagaan van kontrakte;
  • Bestuur van personeel;
  • Bestuur en administrasie van eiendomstransaksies en handelsmerke;
  • Verskaffing van regsadvies aan die OVK groep;
  • Nakoming, SEB en maatskappy sekretariële pligte.

 

 

Core purpose of the position:

 

Effective management of the Legal Services Division in the OVK group.

 

Minimum Requirements:

 

  • LLB;
  • Admitted attorney;
  • 8 – 10 years of management experience;
  • Thorough knowledge of Civil Litigation and General Litigation;
  • Good experience of High Court Litigation will serve as a recommendation;
  • Thorough knowledge of Legislation, Civil Procedure and Case Law is required.
  • Valid driver's license.

 

Skills:

 

  • Good verbal and written communication skills in both Afrikaans and English;
  • Good computer skills (MS Office);
  • Good organisational and problem solving skills;
  • High level of communication and negotiation skills;
  • High level of integrity and ethical values;
  • High level of energy and enthusiasm.

 

Responsibilities:

 

  • Management of collections and legal processes;
  • Management of criminal cases;
  • Drafting and reviewing of contracts;
  • Management of personnel;
  • Management and administration of properties and trademarks;
  • Provision of legal advice to the OVK group;
  • Compliance, BEE and Company Secretarial duties.

 

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2024
OVK Nuus Desember 2024
Adverteer Hier Lees Meer