OVK LOOPBANE

Lees meer oor Learner Programmer / Leerling Programmeerder

Learner Programmer / Leerling Programmeerder

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Kontrak
Sektor : IT
Sluitingsdatum : Vrydag, 22 November 2024

Kern doel van die pos Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep. Minimum Vereistes: ’n...

Kern doel van die pos

Die instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep.

Minimum Vereistes:

  • ’n Tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale fase van studies van ‘n tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Uitstekende Rekenaarvaardighede;
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisatoriese vermoëns;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede en vermoë om in ‘n span saam te kan werk;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Die skryf en instandhouding van IT programme en stelsels;
  • Lewer bedryfsverwante dienste aan bestuur en OVK Groep;
  • Byhou van administrasie.

Main purpose of the position

The writing and maintaining of programmes and systems for the OVK Group.

Minimum requirements:

  • A tertiary qualification in IT software development or in the final phase of studying towards a tertiary qualification in IT software development or Grade 12 with 3 years practical experience in IT software development.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Exceptional computer literacy;
  • Strong numerical ability;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to work under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • Excellent people skills and the ability to function in a team;
  • Strong analytical and critical thinking skills.

Responsibilities:

  • Writing and maintenance of IT programmes and systems;
  • Delivery of IT related services to management and the OVK Group;
  • Maintenance of relevant administration.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2024
OVK Nuus September 2024
Adverteer Hier Lees Meer