Kern doel van die pos:
Bestuur en instandhouding van die maatskappy se aanlynwinkel, om operasionele effektiwiteit en ʼn uitnemende kliënte ervaring te verseker.
Minimum Vereistes:
- Graad 12 (Relevante na-skoolse kwalifikasie in E-handel sal as aanbeveling dien);
- Ten minste 2 jaar Kleinhandel ondervinding. (spesifieke ondervinding in e-handel sal as aanbeveling dien)
- Rekenaarvaardig;
- Kennis van AS400 sal as aanbeveling dien.
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- In staat wees om onafhanklik te funksioneer;
- Selfgeldend;
- Kreatiewe denke en inisiatief;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Handhawing van goeie kliënteverhoudinge.
- Beplanning en organiseringsvaardighede.
- SEO- of Soekenjinoptimeringsvaardighede.
- Probleemoplossingsvaardighede
Verantwoordelikhede:
- Bestuur en koördinering van die aanlynwinkel;
- Deurlopende kommunikasie met die aanlynwinkel ontwikkelaar.
- Opdatering van die databasis;
- Deurlopende bemarking van die aanlynwinkel;
- Noue samewerking met relevante interne afdelings (Aankope, IT, Bemarking en Handelstakke)
- Hantering van kliënte navrae.
Core purpose of the position:
Manage and maintain the company's online store, to ensure operational efficiency and excellent customer experience.
Minimum Requirements:
- Grade 12;
- Relevant post-school qualification in E-commerce will serve as a recommendation;
- At least 2 years retail experience. (specific experience in e-commerce will serve as a recommendation)
- Computer literate;
- Knowledge of AS400 will serve as a recommendation.
- Valid driver's license.
Skills:
- Good interpersonal skills;
- Good communication and language skills in Afrikaans and English;
- Able to function independently;
- Assertive;
- Creative thinking and initiative;
- Must be able to function under pressure;
- Maintaining good customer relations.
- Planning and organizational skills.
- SEO or Search Engine Optimization skills.
- Problemsolving skills.
Responsibilities:
- Management and coordination of the online store;
- Continuous communication with the online store developer;
- Updating the database;
- Continuous marketing of the online store;
- Close cooperation with relevant internal departments (Purchasing, IT, Marketing and Commercial Branches)
- Dealing with customer queries.