OVK is ‘n welvaartskeppende landboubesigheid.
OVK is ‘n suksesvolle landboubesigheid wat welvaartskepping en volhoubaarheid nastreef deur:
- Die verskaffing van kompeterende insette aan die landbouprodusent;
- Aankope, bemarking en verwerking van landbouverwante produkte;
- Die verskaffing van produkte en dienste aan die breër publiek.
OVK se bestaansrede is om welvaart en volhoubaarheid te verseker aan landbouprodusente, aandeelhouers en alle belangegroepe.
- Ons is verbind tot etiese korporatiewe bestuur;
- Ons is kliëntgerig met gemotiveerde, opgeleide personeel wat mede-eienaarskap aanvaar en daarvolgens vergoed word;
- Ons doelwit is om in reële terme te groei en om standhoudend die beleggings in ons onderneming teen markverwante opbrengskoerse te diens.
Kopiereg © 2025 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur Digital Platforms