MARKANALISE
Op wolveiling CF32 het die Cape Wools Merino-aanwyser met 0.3% gestyg en teen 'n skoon prys van R173.80/kg vir alle Merino-wol gesluit. Vir gesertifiseerde wol het dit met 0.1% gestyg en teen 'n skoon prys van R177.32/kg afgesluit. Op die OVK-veiling is 1467 bale aangebied, waarvan meer as 95% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK-veiling, R152.00/kg (skoon prys: R203.00/kg), is behaal vir 'n 1-baal-lot BH van 17.9 mikron. Dit kom uit die skeersel van Welgesind Farms in die Molteno-distrik.Die koper was Segard Masurel SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 37.5 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CF32 the Cape Wools Merino indicator increased by 0.3% and closed at a clean price of R173.80/kg for all Merino wool. For certified wool, it increased by 0.1% and closed at a clean price of R177.32/kg. On the OVK auction 1467 bales were offered, of which more than 95% was sold. The highest price on the OVK auction, of R152.00/kg (clean price: R203.00/kg), was achieved by Welgesind Farms from the Molteno district for a 1-bale lot BH of 17.9 micron. The buyer was Segard Masurel SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 37.5 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees