WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT
10 JANUARIE / JANUARY 2024
MARKANALISE
Op wolveiling CE16, het die Cape Wools Merino aanwyser met 4.2% vir nie-RWS wol en met 4.6% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R160.62/kg en R182.37/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 1649 bale aangebied, waarvan 97.88% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R165.10/kg (skoon prys: R216.04/kg), is behaal vir ‘n 1 baal lot DMY van 17.4 mikron, uit die skeersel van Zeekoevlei Boerdery, vanuit die Bredasdorp distrik. Die koper was Modiano SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 16 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CE16, the Cape Wools Merino indicator increased by 4.2% for non-RWS and 4.6% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R160.62/kg and R182.37/kg, respectively. On the OVK auction 1649 bales were offered, of which 97.88% was sold. The highest price on the OVK auction, of R165.10/kg (clean price: R216.04/kg), was achieved for a 1 bale lot DMY of 17.4 microns, from the clip of Zeekoevlei Farming, from the Bredasdorp district. The buyer was Modiano SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 16 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees