WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT
25 OKTOBER / OCTOBER 2023
MARKANALISE
Op wolveiling CE10, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.4% vir nie-RWS wol en met 2.6% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R152.59/kg en R168.85/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2134 bale aangebied, waarvan 93.86% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R162.60/kg (skoon prys: R198.60/kg), is behaal vir ‘n 4 baal lot BF van 18.6 mikron, uit die skeersel van BG Viljoen, vanuit die Swellendam distrik. Die koper was VBC WOOL SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 16 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CE10, the Cape Wools Merino indicator increased by 2.4% for non-RWS and 2.6% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R152.59/kg and R168.85/kg, respectively. On the OVK auction 2134 bales were offered, of which 93.86% was sold. The highest price on the OVK auction, of R162.60/kg (clean price: R198.60/kg), was achieved for a 4 bale lot BF of 18.6 microns, from the clip of BG Viljoen, from the Swellendam district. The buyer was VBC WOOL SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 16 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.