SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W11 - 2022

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W11 - 2022

geplaas op 07:12 (GMT+2) Ma., 26 Sep. 2022

Die Tweede Sybokhaarveiling van die Winterseisoen het plaasgevind.

MARKANALISE

Die tweede veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaasgevind, met 155415kg op aanbod waar van 80% verkoop is. Die aanbod het uit goeie kwaliteit bokhaar bestaan, waarvan 83% RMS gesertifiseer was. Die algehele markaanwyser het met 1% verminder in vergelyking met die vorige veiling, om te sluit op R371.23/kg. As gevolg van groot volume bokhaar op die afgelope 2 dae se veiling was kopershuise se kontantvloei onder druk en dit het veroorsaak dat nie al die kopers aktief deelgeneem het nie. Kleinbokkies daal met 3%, jong bokke met 2%, fyn- en sterk grootbokhaar was onveranderd. OVK se veilings gemiddeld was R377.97 wat hoër is as die algehele markaanwyser. OVK bins het weereens goed presteer met die hoogste bin prys op die veiling van R689.00/kg die produsente in daardie lot was: Speelmanskop Farming CC, F Louw, LPG Reynolds, Doringdam (PTY) LTD en Driefontein Agricultural CO-OP LTD. Hoogste prys is behaal deur DH Schoeman van De Rust vir ‘n baal BSFFK met super styl van 25.1mikron wat verkoop is vir R800.00/kg die kopershuis was VBC. Ons waardeur die lojale ondersteuning van al ons produsente. SAAM BEREIK ONS MEER

MARKVOORUITSIGTE

Die derde veiling vind plaas op 27 September 2022. As gevolg van die groot volume op die veiling kan pryse verder onderdruk geplaas word. So berig Gerrit van Heerden, Sybokhaarbestuurder. 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

The second auction of the 2022 winter season took place today in Port Elizabeth, with 155415kg on offer where 80% were sold. The supply consisted of good quality mohair, of which 83% was RMS certified. The overall market indicator decreased by 1% compared to the previous auction, to close at R371.23/kg. Due to the large volume of mohair at the last 2 days' auction, buyers houses' cash flow was under pressure and this caused that not all buyers actively participated. Kid Mohair decrease by 3%, young goats by 2%, fine- and strong Adult Mohair was unchanged. OVK's auctions averaged R377.97/kg which is higher than the overall market indicator. OVK bins once again performed well with the highest bin price at the auction of R689.00/kg the producers in that lot were: Speelmanskop Farming CC, F Louw, LPG Reynolds, Doringdam (PTY) LTD and Driefontein Agricultural CO-OP LTD. Highest price was achieved by DH Schoeman from De Rust for a bale of BSFFK with a super style of 25.1 micron which was sold for R800.00/kg the buyer was VBC. We appreciate the loyal support of all our producers.TOGETHER WE ACHIEVE MORE

MARKET OUTLOOK

The third auction will take place on 27 September 2022. Due to the large volume at the auction, prices may be further under pressure. So, reports Gerrit van Heerden, Mohair manager. 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer