WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB30_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB30_2021

geplaas op 20:18 (GMT+2) Wo., 04 Mei 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 0.9% vir nie-RWS wol en 0.9% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 0.9% for non-RWS wool and 0.9% for RWS wool

MARKANALISE

Op 30ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.9% vir nie-RWS en 0.9% vir RWS wol gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R160.80/kg en R174.68/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 0.6% swakker verhandel teen die VSA Doller en 0.8% sterker teenoor die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 9 341 bale aangebied, waarvan 78.2% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 581 bale aangebied, waarvan 80.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R210.00/kg, is behaal vir ‘n 2 baal lot CL van 15.9 mikron, uit die skeersel van Glenelg Trust, vanuit die Steynsburg distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie! Produsente moet asb kennis neem dat die inweegdatum vir die CB34 sluit 11 Mei 2022. Dit sal die laaste veiling vir die seisoen wees.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 30th wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator increased by 0.9% for non-RWS and 0.9% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R160.80/kg and R174.68/kg, respectively. The Rand traded 0.6% weaker against the US Dollar and 0.8% stronger against the Euro, compared to the previous sale. A total of 9 341 bales were on offer, of which 78.2% was sold.

On the OVK auction 2 581 bales were offered, of which 80.9% was sold. The highest price on the OVK auction, of R210.00/kg, was achieved for a 2 bale lot CL of 15.9 microns, from the clip of Glenelg Trust, from the Steynsburg district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! Producers must please take notice that the weight-in date for CB34 closes 11 Mei 2022. This will be the last auction for the season.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer