WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB27_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB27_2021

geplaas op 18:29 (GMT+2) Wo., 30 Mrt. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 0.7% vir nie-RWS wol en 1.4% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 0.7% for non-RWS wool and 1.4% for RWS wool

MARKANALISE

Op 27ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.7% vir nie-RWS en 1.4% vir RWS wol gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R162.50/kg en R182.87/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 2.1% sterker verhandel teen die VSA Doller en 0.9% sterker teenoor die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 5 777 bale aangebied, waarvan 94.8% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 041 bale aangebied, waarvan 96.4% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R229.50/kg, is behaal vir ‘n 3 baal lot AAH van 16.2 mikron, uit die skeersel van Die Kerneels Greyling Trust, vanuit die Wakkerstroom distrik. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met hierdie prestasie! Die volgende veiling is geskeduleer vir 6 April, waar sowat 7 447 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 27th wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator decreased by 0.7% for non-RWS and 1.4% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R162.50/kg and R182.87/kg, respectively. The Rand traded 2.1% stronger against the US Dollar and 0.9% stronger against the Euro, compared to the previous sale. A total of 5 777bales were on offer, of which 94.8% was sold.

On the OVK auction 2 041 bales were offered, of which 96.4% was sold. The highest price on the OVK auction, of R229.50/kg, was achieved for a 3 bale lot AAH of 16.2 microns, from the clip of Die Kerneels Greyling Trust, from the Wakkerstroom district. The buyer was Tianyu SA. Congratulations on this achievement! The next auction is scheduled for 6 April, where 7 447 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOLMARKET REPORT CE23...


Lees Meer