WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA16_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA16_2020

geplaas op 20:05 (GMT+2) Wo., 02 Des. 2020

Cape Wools Merino aanwyser gestyg met 1.6% en 98.3% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 1.6% and 98.3% of the offering was sold

MARKANALISE.

Die 16de wolveiling van die 2020/21 wolseisoen het hierdie week, op 02 Desember plaasgevind en was dan ook die laaste veiling van 2020. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.6% versterk teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R144.33/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 1.04% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 0.3% swakker verhandel teen die VSA Dollar en 1.5% swakker teenoor die Euro. Die grootste styging van 2.9%, was in die 22 mikron segment. Lempriere SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur G.Modiano SA, Standard Wool SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 13 795 bale aangebied, waarvan 98.3% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3 910 bale aangebied waarvan 97.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R171.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot AFFH van 16.2 mikron, uit die skeersel van Faskally Farms, Barkly-Oos. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

 

Die versterking in die mark die week, kan die begin van 'n opwaartste kurwe wees. 'n Groot onsekerheid heers egter rondom die opkomende feesgety en die manier waarop die wêreldwye Covid-19 situasie dit kan beïnvloed. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 7.9% laer vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Produsente kan gerus kennis neem hiervan en ook aanvaar dat dit 'n toekomsneiging is wat gekom het om te bly. Op die pas afgelope virtuele IWTO rondetafel byeenkoms, was standaarde prominent op die agenda en was die besprekings onder rolspelers in die globale wolindustrie dit eens en het beklemtoon dat verbruikers dit al meer vereis. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 13 Januarie 2021.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSES

 

The 16th wool auction of the 2020/21 season took place this week on 02 December and was also the last sale of 2020. The Cape Wools Merino indicator traded 1.6% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R144.33/kg. The Australian EMI also decreased by 1.04%, compared to the previous sale. Compared to the rate of the previous sale, the Rand traded 0.3% weaker against the US Dollar and 1.5% weaker to the Euro. The largest increase this week, of 2.9%, was in the 22 micron segment. Lempriere SA was the major buyer on the auction this week, followed by G.Modiano SA, Standard Wool SA and Tianyu SA. A total of 13 795 bales were on offer, of which 98.3% was sold.

On the OVK auction 3 910 bales were offered, of which 97.9% was sold. The highest price on the OVK auction, of R171.00/kg, was achieved for a 1 bale lot AFFH of 16.2 microns, from the clip of the Faskally Farms, Barkly East. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement!

FORECAST

 

The strengthening of the wool market this week, may be the beginning of an upward trend. A substantial uncertainty exists about the upcoming festive season and to what extend it will be influenced by the global Covid-19 situasion. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 7.9% lower compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, was in high demand on the auction and enjoyed healthy competition amongst the buyers. Producers have to take note of this and also accept that this is a future trend which has come to stay. During the virtual IWTO round table, which took place this week, standards were prominent on the agenda and global role players in the wool industry, did agree and emphasized that consumer are starting to put strong demand in this regard.  We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 13 January 2021.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 05 December 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 26 November 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 11 November 2019...


Lees Meer

Sclerotinia ...


Lees Meer

OVK Weighbridge 31 October 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 24 October 2019...


Lees Meer

New Proposed Wheat Regulations...


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00