Koringkultivar Proef Resultate 2017

Koringkultivar Proef Resultate 2017

geplaas op 10:36 (GMT+2) Ma., 26 Feb. 2018

Koringkultivar Proef Resultate

Met die huidige landbou toestande moet daar sorgvuldig gekyk word na maksimale winste. Kultivar keuse is dus van uiterste belang om te verseker dat optimale opbrengste realiseer om volhoubaar en winsgewend te boer.

Dit is vir OVK belangrik om akurate inligting deur te gee wat produsente kan help om ?n meer objektiewe en ingeligte besluit te neem. Die kultivar inligting kan gedurende die komende koring seisoen gebruik word ten opsigte van geskikte kultivars.

Die OVK kultivar proewe is in samewerking met verskeie saadmaatskappye uitgevoer.

Uit die kultivarproewe kan die volgende inligting verkry word:

? Die opbrengste van die verskillende kultivars;

? Aanpasbaarheid van die kultivars in die spesifieke gebied;

? Nuwe kultivars word getoets vir aanpasbaarheid en opbrengste;

? Proewe word deur onafhanklike instansies geëvalueer;

? Produsente kan aan die hand van resultate ingeligte besluite neem.

Omdat klimaatstoestande so onvoorspelbaar is, is dit noodsaaklik om kultivars te kies wat die risiko vir die produsent sal verlaag. Hierdie inligting stel die produsent in staat om ingeligte besluite te neem en die beste pakket van kultivars saam te stel.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 5 March 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 February 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer